TOP PARTNERS is `n Christen organisasie vir mense wat ernstig is om hul lewe te verander en nie meer alleen wil wees nie!!
Alhoewel jy die funksies kan bywoon sonder om aan te sluit by ons, is die opsie om aan te sluit uitstekend! Jy kan dan dubbeld soveel mense ontmoet reg deur die jaar en dit word ook vertroulik hanteer. Skakel my gerus om meer uit te vind om lid te word van TOP PARTNERS !!
Lenie - 082 491 7845 of 012 -993 2524
KOM WOON GERUS ONS ONTMOETINGS AANDE BY - EN GENIET JOUSELF!!
TOP PARTNERS HOU GEREELD LEKKER DANS- EN KUIER AANDE VIR `SINGLES`
ELKE KEER IS DAAR
`N NUWE PROGRAM !!
HOU HIERDIE WEBTUISTE GEREELD DOP VIR OPKOMENDE ONTMOETINGS AANDE!!
VOLGENDE GELEENTHEID !! 27 FEBRUARIE 2010
1. LEKKER DANS EN SPITBRAAI OM DIE JAAR MEE AF
TE SKOP!!
2. KONTANT KROEG BESKIKBAAR
3. DRAG: CASUAL
4. TYD: 7 UUR NM
5. WAAR? THE ROUND TABLE
AANWYSINGS: VAN JHB- DRAAI LINKS IN
ATTERBURY- DRAAI LINKS IN CHARLESSTR.-
BY ROBOT DRAAI LINKS IN 26STE STRAAT -
VERBY UMGAZI STRAAT AAN LINKERKANT -
VOLGENDE UITDRAAI NA LINKS
IS `THE ROUND TABLE` (OP HOEK) PAD KAART ONDER AAN BLAAI.
6. DAAR SAL WAGTE WEES OM DIE MOTORS
OP TE PAS.
7. ALLE ENKELLOPENDES WELKOM !!! BRING VRIENDE EN KENNISE SAAM !!!
8. KAARTJIES: R190
SKAKEL LENIE: 082 491 7845 of 012 9932524
ADRES NA `THE ROUND TABLE`:
26STE LAAN, NR 19
MENLO PARK, (PRETORIA OOS AREA)
Ons is Dean en Lenie Boniface, en het ook deur TOP PARTNERS ontmoet en baie gelukkig getroud vir alreeds 9 jaar - daarom wil ons ander mense ook gelukkig sien!!
22 AUGUSTUS 2009
THE ROUND
TABLE
B.P.GARAGE
ADRES:
26STE LAAN, NR 19
MENLO PARK
NI SNELWEG
`Manne van sta-a-a-l !
SOMMER NET `N BOODSKAPPIE..
~As jy in twyfel verkeer omtrent die regte pad wat jy moet volg, onderwerp jou oordeel dan geheel en al aan die Gees van God en vra Hom om alle deure behalwe die regte voor jou te sluit~
~Wanneer dit lyk asof God ons verlaat het, is dit juis die tyd wanneer ons ons meer as ooit op Hom moet verlaat~