Ongelukkig is daar nie foto`s van al die mooi dinge wat hier gebeur nie, sommige het verlore geraak.., maar sal seker maak dat toekomstige foto`s gehou word so ver moontlik! Ek wil graag he almal moet deel he in die mooi wat hier gebeur! Ons Hemelse Vader is `GREAT`!! Al die eer aan Hom.
GETROUD, VERLOOF OF VERLIEF DEUR TOP PARTNERS?
EPOS JUL FOTO`S EN STORIES NA :
TOP PARTNERS!
Eben en Martie se troue
Koos en Isabel se troue
Niek en Annemarie se troue
DEAN EN EK (LENIE) OP ONS TROUDAG...
( natuurlik ook deur TOP PARTNERS ontmoet!!! )
TOP PARTNERS - TROUES, VERLOWINGS, LIEFDESVERHALE EN NOG BAIE MEER..!!
Johan en Ria glo hul gebede om te vra vir `n maat wat die Here met alles dien, is bewaarheid!
Ettienne en Alta is verloof!
`Awesome` paartjie!!
Christo en Theodore is verloof!
Hennie en Estelle
Die 2 is onafskeidbaar van mekaar..verwag eersdaags huweliksklokkies...!
Samie en Marna is getroud! Sy het die stadslewe verruil vir die plaaslewe in Cradock!
Tian en Sandra
...Ons wag enige dag vir die groot aankondiging! Hierdie is `n baie spesiale verhouding!
Cornelius en Louisa
Hierdie tweetjies blom behoorlik!
Willie en Anieta het mekaar `gevind`!!! Hierdie is ook weer `n sprokie op sy eie...
Johan en Petro!!!
Ryklike seen vir julle ... wat ek glo voor die kansel gaan eindig!!!